minus
  • img
  • img
  • img
  • img
  • img
  • img
  • img
  • img
  • img
plus

Kunstenaars

RSS Feed

Ons is ‘n kerk vir vandag en môre se mense. Eietydse, lewensgetroue en aktiewe dissipels van Jesus in en vir ons gemeenskap. Hier wil ons van vreem...

Opkomende optrede

There are no upcoming events.

View Calendar

21
Nov
1

GEBORE: Harrismith as predikant seun. MATRIKULEER: Potchefstroom Gimnasium H/S  Potchefstroom in 1967. STUDEER: RAU en PU vir CHO en Universiteit Stellenboch. Bekwaam hom eers as onderwyser daarna as predikant. GEMEENTE: NG Helderberg Somerset-Wes GETROUD: met Jeanette onderwyseres uit Namibie KINDERS:… Read more »

Learn more ...

21
Nov
1

Piet Smit is gebore in Lydenburg, op Kersdoggend (1956), maar het in Valhalla, Pretoria grootgeword. Hy het ‘n ouer broer en ‘n jonger suster. Op 13 het hy vir die eerste keer op sy broer se kitaar begin speel, maar het nooit… Read more »

Learn more ...

21
Nov
1

Mari Michael is ‘n 31  jarige Gospel sangeres. Sy het twee albums vrygestel “God Bless Africa” en “Droom”. Sy het vir die laasgenoemde twee ATKV Lier toekennings verwerf nl Beste Dames Vokaal en Beste Nuwe Komposisie vir haar liedjie “Ek is… Read more »

Learn more ...

1

Pierre van der Westhuizen is a Full Time Singing Evangelist, spreading the Word of God through Great Inspirational Music…..The Classic Way!

He has been touring the USA, Russia, New Zeeland, Australia and Southern Africa, bringing the Good News of… Read more »

Learn more ...

06
Aug
1

Met sy nuwe album, Stuur My, deel Dewald Gouws nie net sy hart met gemeentes van alle denominasies nie, maar ook met elke man in die straat. Stuur My, kom op aanvraag van sy aanhangers, na die impak van sy… Read more »

Learn more ...