minus
  • img
  • img
  • img
  • img
  • img
  • img
  • img
  • img
  • img
plus

Kunstenaars

RSS Feed

Ons het ‘n nuwe webtuiste. Besoek ons gerus op www.kerkvirvandag.co.za Vir die nuutste inligting oor Covid-19 kan jy gerus die regering se webwerf ...

Opkomende optrede

There are no upcoming events.

View Calendar

1

As ‘n deurwinterde sanger van beide klassieke en ligte liedjies, is die innemende Manuel Escorcio bekend as die man met die ‘goue’ stem. Dit was as opera sanger dat hy resensente en gehore gaande gehad het, maar dit is veral… Read more »

Learn more ...

21
Nov
1

Motiverende spreker ,aktrise, skilder, joernalis, digter skrywer sakevrou en soveel meer!! Ek is passievol oor die hart van die mens. Verhoudings is my eerste prioriteit hier op aarde. My verhouding met my Skepper, my man, my kind, my vriende, is… Read more »

Learn more ...

20
Nov
1

Ek is Soekie Krog (voorheen Rautenbach), beter bekend as Soekie van die Radikids . Ek woon in Hartbeespoort saam met my man, Johan. Ons het saam sewe kinders. Ek het op die ouderdom van 10 my lewe aan die Here gewy en… Read more »

Learn more ...