Ek is n besprekingsagent vir SA gospelsangers – en sprekers vir die afgelope 30 jaar

Kunstenaars soos Jan de Wet  Piet Smit,  Dewald Gouws,Arina de Witt
Manuel Escorcio, Danie Botha, Leon Ferreira en Freda Francis  , Soekie Krog , Este Geldenhuys , Jannie du Toit  en Anna Davel.

My missie : Om die sangers en sprekers met administrasie te help om die evangelie deur middel van sang en Woord te verkondig.
My lewensmotto :
Maak die beste gebruik van elke geleentheid. Carpe Diem

Kunstenaars

RSS Feed

Ons het ‘n nuwe webtuiste. Besoek ons gerus op www.kerkvirvandag.co.za Vir die nuutste inligting oor Covid-19 kan jy gerus die regering se webwerf ...

Opkomende optrede

There are no upcoming events.

View Calendar