minus
  • img
  • img
  • img
  • img
  • img
  • img
  • img
  • img
  • img
plus

Kunstenaars

RSS Feed

Vir die nuutste inligting oor Covid-19 kan jy gerus die regering se webwerf besoek: https://sacoronavirus.co.za/   Ons is ‘n kerk vir vandag en môr...

Opkomende optrede

There are no upcoming events.

View Calendar

1

Jannie du Toit het in die vroeë sewentigs ontluik as sanger-liedjieskrywer in die groep TRILOGIE, wat gereeld opgetree het in MANGLES, `n folk-venue in Braamfontein, op toetsprogramme van SATV in 1975 verskyn het en in 1976 eervolle vermelding in die AMERICAN SONG… Read more »

Learn more ...

20
Nov
1

Dit was al singende op die skoolstoep waar Danie Botha se sangtalent as ‘n graad een-leerling deur ‘n onderwyseres raakgesien is. Sang en musiek was toe al reeds die begeerte van sy hart. Hy is op 25 Junie 1964 in Pretoria gebore…. Read more »

Learn more ...